Koekais
Guest Farm / Gasteplaas
Griekwastad - Northern Cape

 

Guestbook

34 entries on 7 pages
Noddy S
10/04/19 14:42:13
Wat ’n wonderlike ondervinding, ons was aangenaam verras deur die vyfster kwaliteit. Niks het ontbreek nie. Die detail aan wat nodig sou wees is ongelooflik. Jy kan letterlik met jou tandeborsel en skoon klere uitklim want jy het niks anders nodig nie. Daar was selfs vuuraanstekers vir ons stadsjapies om die droë braaihout te vergesel. Die braaipak wat op ons gewag het, was uit die boeke uit. Karoo chops en die beste wors ooit. Ons was selfs gelukkig genoeg om ’n kudukoei en haar vers te sien. Plek goed vir ’n koning.
Rudi & Barbara Goetzee
13/02/19 15:11:39
Nice.
Nice, well-equipped place away from everywhere. Great lapa and braai. Owners stayed in touch by SMS which worked out very nicely. WiFi available. Very friendly people.
Ian K
17/01/19 12:29:48
Pragtige verblyf as jy die Kalahari besoek.
Al die luukshede waaraan jy kan dink - asemrowende landskap, vriendelike eienaars.
Sable37
05/11/18 18:01:34
We took a slight detour on our long road trip and were so pleased that we found the perfect spot to rest and refresh. The house is large, extremely well equipped and spotlessly clean and the bed extremely comfortable. We felt like we were the only people in the world and the only sound came from the many birds in the trees surrounding the house. There is a massive boma for a braai and we made use of the firewood supplied by Sonja. Highly recommended.
Helena DP
29/05/18 11:50:53
Fantastic place. Very clean and upmarket. Dinner had a variety of veggies and was delicious. Will recommend it and will be back. Value for money.
Show: 5  10   20