Koekais Guest Farm / Gasteplaas

Griekwastad, Northern Cape

 

Guestbook

29 entries on 6 pages
Velka L
28/11/16 11:51:04
Absoluut onoortreflik!
Geriewe en fasiliteite van die beste gehalte.
David & Felicity Jenkins
28/10/16 07:58:37
Top class with everything provided for self catering. An attractive building with comfortable facilities including an excellent BBQ which we used everyday. Fantastic value for money and highly recommended!
Karin Page
12/09/16 13:13:40
Dankie vir 'n heerlike tydjie by julle. Die huisie is stylvol en netjies. Net die beste inhoud in huisie. Die rustigheid en baie vriendelike ontvangs wat ons ontvang het het ons spesiaal laat voel. Ek beveel hierdie plekkie vir enige iemand aan.
Annelise Bode
06/05/16 16:32:18
Relax in nature and luxury. Wonderfully equipped venue in beautiful Northern Cape.
Loraine Van den Berg
10/03/16 17:12:20
My eie persoonlike huisie in die bos! Nog nie eers 10 minute hier nie maar ek weet sommer die volgende twee aande gaan heerlik wees. Kan nie wag om n kuiervuurtjie op te steek nie
Show: 5  10   20